Franse Wikipedia

Franse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Frans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 23 Maart 2001
Huidige status Aktief
URL fr.wikipedia.org
Lande waar die Franse Wikipedia die belangrikste weergawe is.
Oorsprong van die artikels 2006

Die Franse uitgawe van Wikipedia is op 23 Maart 2001 begin en is die sesde grootste aanlynensiklopedie gemeet aan die aantal gepubliseerde artikels, na die Engelse, Sweedse, Cebuano, Duitse en Nederlandse Wikipedias. Meer as 60% van die Franssprekende wikipediane woon in Frankryk, die res is hoofsaaklik uit België, Kanada en Switserland afkomstig.

Op 23 September 2010 het die Franse Wikipedia reeds meer as 1 000 000 inhoudsartikels bereik. Dit het tans 2 621 602 artikels.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy